fbpx
Skip to main content
Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

C.A.R.E.

Rotsgemeente se pastorale span het vanaf die vierde kwartaal 'n nuwe inisiatief geïmplimenteer, genaamd C.A.R.E. Hierdie akroniem staan vir:

  • C: Contact
  • A: Attention
  • R: Relationship
  • E: Encourage

Die visie met hierdie nuwe inisiatief is dat elke leier in Rotsgemeente vyf (5) mense sal identifiseer vir wie jy gaan C.A.R.E. - mense vir wie gaan KONTAK, vir wie jy gaan AANDAG gee, met wie jy 'n VERHOUDING gaan bou en vir wie jy gaan AANMOEDIG om sterk te staan in God en 'n positiewe uitkyk op die lewe te hê.

En as jy nie 'n leier is nie, moenie voel dat hierdie nie op jou van toepassing is nie. Elke gemeentelid kan in hul eie invloedsfeer vyf mense identifiseer vir wie jy gaan C.A.R.E.

Wees jy Jesus se hande en voete, C.A.R.E. vir die mense rondom jou en sien hoe ons omgewing en die harte van mense verander.

Worship Ministry

Vir meer inligting kontak vir Marco van der Merwe by 071 218 2498 of Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.