Die Living Stones bediening is vir almal tussen die ouderdom van 30-60 jaar. Ons beplan 'n paar opwindende geleenthede vir 2018 wat die volgende insluit:
Woensdag 29 Augustus Ouerskapswerkswinkel saam met Johan Smith.
Saterdag 17 November Familiestap.
Daar is ook Lewensgroepe (selgroepe / kleingroepe) vir hierdie ouderdom waarby jy betrokke kan raak. Vir verder inligting kontak gerus vir Ewald van Schalkwyk by
It was the nation of Israel that gave us the Word of God, the Covenants, the Law, the Patriarchs, the promises and, as far as the natural descent was concerned, the Christ. (Rom. 9:4-5)
As Christians we are also aware that the early Jewish disciples took the Gospel of our Lord Jesus Christ from Jerusalem, to Samaria and to the ends of the earth. Driven by the power of the Holy Spirit, they introduced the Gospel message to the entire known world. For this, all but one disciple paid with his life as a martyr for Christ.
For years the Jewish people’s eyes have been partially blinded to allow the Gentiles to come to faith. ( Rom.11:26) Now, God is lifting this veil and many Jewish people are coming to faith in Jesus (Yeshua) as Messiah! As a result, several Messianic congregations consisting of Jewish Believers have been established in Israel.
These Messianic Congregations need our support. They face relentless persecution from the Orthodox and other Jews, while enduring hardship from family who reject them for putting their faith in Jesus. It is now our turn to bless them with material assistance..
The David and Jonathan Foundation encourages individuals and congregations to pray for Messianic congregations in Israel and to give them financial support. Funds are spread amongst several congregations with whom the Foundation has built sound relations. The money is used to assist these congregations to spread the Good News to their fellow countrymen in Israel.
You can assist this vital cause by making a contribution. Jesus said about giving: “In as much you have done it to one of the least of these my brothers; you have done it to me”. (Matt. 25:40)
Jack Carstens
Founder: David & Jonathan Foundation
GEDENKMUUR INLIGTING
Gedurende die laaste paar jaar het ons ervaar dat daar ‘n groter aanvraag na verassings is. Begraafplase is besig om vol te raak en besoekers het begin onveilig voel om besoek daar te gaan aflê. Weens hierdie redes het die behoefte ontstaan om ‘n gedenkmuur by Rotsgemeente op te rig. Die voorstel is aan die bestuursraad voorgelê en die gedenkmuur projek is goedgekeur.
DIE PROSES
Indien die familie besluit om die oorledene te veras is daar twee opsies. Opsie een is om die verassing na die gedenkdiens te doen en opsie twee, om die verassing voor die gedenkdiens te doen. Kom ons kyk na hierdie opsies:
Indien daar besluit word om die verassing na die gedenkdiens te doen, word die kis na die gedenkdiens na ‘n bewaringslykshuis geneem. Die begrafnisondernemer hanteer gewoonlik enige verdere reëlings tussen die naasbestaandes en die krematorium. Sodra die naasbestaandes die as ontvang het, moet daar ‘n besluit geneem word van wat daarmee gedoen gaan word. Hier is so paar moontlikhede:
1.1 ‘n Informele privaat plasing.
Wanneer naasbestaandes ‘n privaat, informele plasing reël met die hulp van die pastoor. Dit sal dan ‘n klein, informele diens wees om die kissie in die muur te plaas
1.2 'n Formele plasing.
Hierdie opsie is wanneer daar ‘n formele diens saam met familie en vriende by die gedenkmuur gehou word. Die pastoor of familie plaas dan die kissie in die muur.
DIE KISSIE EN GRANIET TABLET
Die kissie kan deur die kerkkantoor aangekoop word of direk deur die begrafnisondernemer. Daar is ‘n standaard grootte wat gebruik moet word vir Rotsgemeente se nissies. Maak asseblief seker van die grootte van die kissie sodat die begrafnisondernemer die korrekte inligting het om die regte kissie te verskaf.
DIE KOSTE
Hiermee ‘n uiteensetting van die kostes en ook addisionele opsies en uitgawes. Neem kennis dat hierdie kostes is geldig vanaf 1 Junie 2021 tot 31 Januarie 2022. Daar sal ‘n jaarlikse eskalasie wees bereken op die algemene jaarlikse inflasiekoers.
NISSIES EN TABLET |
||
Lidmate |
Nie-lidmate |
|
Dubbel nis |
R3 000.00 |
R3 500.00 |
Enkel nis |
R2 000.00 |
R2 500.00 |
Tablet* |
R 550.00 |
R 550.00 |
*Die tablet se prys is onderhewig aan die beskikbaarheid van graniet.
ADDISIONELE OPSIES/KOSTE |
|
Kissie – standaard |
R 450.00 |
Simbole |
R 195.00 elk |
Blomhouertjie |
R 110.00 elk |
Inskripsie (per letter) |
R 15.00 |
Installasie tablet |
R 860.00 |
Verwyder & herinstallering van tablet |
R 350.00 |
*Die kissie se prys is onderhewig aan die beskikbaarheid van die verskaffers.