Young Adults
REFUEL – Young Adults


As jy ‘n jong, ongetroude volwassene is tussen die ouderdomme van 18 en 30 nooi ons jou graag uit na ReFeul (Young adults ministry). ReFuel is ‘n groep jongmense wat bymekaar kom met die doel om te ontspan, gesellig te wees, mekaar aan te moeding en saam te groei in Jesus Christus deur Woordstudie en gebed. Ons hart is dat jong volwassenses van die gemeenskap doelgerig sal lewe, toegewyd aan God en Sy liggaam – die kerk.
Ons ontmoet Woensdae om 19:00 by Rotsgemeente, met die uitsondering van koffiewinkels, staproetes, mini gholf, braais, “movie nights” en vele ander avonture.
Vir enige verdere navrae of inligting, kontak gerus ons leiers by:
Adri van Zyl
083 937 7483
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 01
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 02
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 03
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 04
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 05
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 06
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 07
-
Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 08