fbpx
Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

RS Youth (Tieners)

RS Youth (TIENERS)

Pastoor Adri van Zyl

Jeugpastoor

RS Youth is ‘n plek waar tieners God en vriende wat familie word vind. Dit is ‘n “hub” waar tieners bymekaar kom, hulself kan uitleef en dit geniet. Ons visie vir RS Youth is dat ons jongmense God moet ervaar op so ‘n manier dat hulle "city changers" sal word.

Ons tieners word toegerus om "city changers” te word. Hulle moet oral waar hulle gaan ‘n verskil kan maak in die naam van Jesus Christus en vir hulle vriende en familie wys wie en wat Jesus Christus is.

Ons leierspan is passievol en lief vir Jesus en word toegerus om dit te kan deel met ander. Ons glo en ervaar regtig hoe God elke keer bo-natuurlik werk. Hoe jeug meer en meer Jesus leer ken en lief word vir Hom en dit kan deel met ander tieners.

Ons is ook betrokke in elkeen van die skole waar baie van die jongmense is soos Brackenfell Hoërskool, Belville Hoërskool en Protea Heights Academy.

RS Youth is lief vir “praise and worship” waarin “Heaven’s melody” die jeug se aanbiddingspan, week na week bedien.
Heavens melody

Stuur die tieners in jou huis en hul vriende ook, na ons RS Youth Vrydagaande.
Tyd: 19:00 – 21:00 | Waar: By die kerk.

Vir meer inligting of enige navrae, kontak gerus vir past Adri van Zyl by Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk. of 083 937 7483.

RS Bible study: We also come together on Sunday mornings, after the worship, for a nice cup of coffee or tea. We enjoy connecting with each other and Jesus in a different way than Fridays. At RS Bible study we focus on digging into the word and experiencing what God has to say to us about the issues we experience today as youth.

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 01

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 02

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 03

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 04

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 05

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 06

  • Refuel Rots Gemeente Ags Brackenfel Jeug Bediening 07

Lees meer …RS Youth (Tieners)

Kontak Ons

T: 021 981 0200
E: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Rots Kantoor:
Maandag - Vrydag 08:00 - 13:00


Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.