fbpx
Skip to main content
Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

Rock of Ages

Seniors website

Seniorsbediening

Ons seniors is vir ons baie belangrik. Daarom wil ons vir hulle ‘n gemeente omgewing skep waarin hulle waardevolheid sal ervaar.

Ons benadering tot hierdie bediening is deur gebruik te maak van die “S.E.N.I.O.R.S. ministry method”. Hierdie metode bestaan uit sewe komponente:

S – Spiritual (spiritualiteit gefokus op die heel mens)

E – Enrichment (verryking op geestelike en kulturele vlakke)

N – Nutrition (bystand met liggaamlike gesondheid)

I – Integrational (betrokkenheid by die gemeente)

O – Outreach (uitreike)

R – Recreation (sport en stokperdjies)

S – Service (om jouself beskikbaar te stel om te dien in hierdie bediening)

Die program:

A] Weekprogram:

Woensdae:   09:30 Kuier, koffie, koekies

                        10:00 verwelkoming

Sang

Woord/ studie stukke/ spesiale sprekers

Getuies

Goeie geestelike boeke beskikbaar te stel om dit saam deur te lees.

B] Ete: een keer per maand word ‘n ete aangebied:

C] Sport: een keer per maand doen ons sport: 

1. Gooi van boontjiesakke

2. Taffeltennis

3. Snoeker

4. Stap

5. Strek oefeninge

D] Medieseversorging (suiker, bloeddruk)

E] Finansiëlekundigheid (beplanning en versorging)

Lees meer …Rock of Ages