Lewensgroepleiers
Lewensgroepe en Spanleiers
Lewensgroepe

Die ouderdomsgroep 30-60 is baie divers, en bestaan uit mense in verskillende lewensfases. Een van die maniere waarop ons hierdie groep bedien is deur lewensgroepe.
Lewensgroepe is kleiner groepe wat weekliks, of selfs twee-weekliks ontmoet. Van hierdie groepe ontmoet by huise, in verskillende woonbuurtes, en van die groepe ontmoet Woensdagaande 19:00-20:00 by die kerk.
Ons het ook belangegroepe soos bv. ‘n hardloopgroep, en bergfietsgroep.
Ons glo werklik dat die lewe beter saam is, en wil ‘n gemeente wees wat nie net in rye ontmoet nie, maar ook in sirkels.
Indien jy by ‘n groep wil inskakel, kontak gerus vir Hilda by
Lewensgroepleiers

Nols Fuchs
Morgensterhoogte

Sidney Moss
Seniors

Renso & Jeanne de Jager
Divorce Care

Naomi Moss
Seniors

Riana Lennox
Rockids

André Wilken
Grief Share

Marco vd Merwe
Rock Worship

Werner J.v. Rensburg
Lewensgroep

Adri van Zyl
Refuel – Young Adults

Anesha Hurn
30+ Group