fbpx
Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

Bedieningskool

Bedieningskool

Rots-bedieningskool is gestig om die alledaagse Christen toe te rus met die noodsaaklike gereedskap om enige bedieningstaak te doen met die selfversekering gegee deur die Heilige Gees, suiwer Woord-interpretasie en mentorskap.

Ons vertrou dat elke persoon wat deel vorm van hierdie program gaan groei in hul verhouding met God, in hul verstaan van hulself en in hul bedieningsveld. Bowenal sal hulle 'n beter verstaan hê oor die God-gegewe roeping oor hul lewens.

Rots-bedieningskool bied 'n voltydse en deeltydse internskap-en-studie-program aan. Gedurende die tydperk van die kursusse sal die persone betrokke blootgestel word aan al die verskillende bedieningsmoontlikhede in Rotsgemeente, waar daar van hulle verwag gaan word om hul kreatiewe bydraes te gee en selfs hul eie programme te loots. Hulle sal ook leierskap- en praktiese vaardighede aanleer gedurende die program.

Laai die Prospektus hier af?

Lees meer …Bedieningskool

Kontak Ons

T: 021 981 0200
E: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

Rots Kantoor:
Maandag - Vrydag 08:00 - 13:00


Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.