Aksiespan
Aksiespan
Geroep - Gestuur
Jes 52:7 Hoe lieflik is op die berge die voete van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede laat hoor, wat goeie tyding bring, wat verlossing uitroep; wat aan Sion sê: Jou God is Koning!
Visie:
- Om die opdrag van die Jesus Christus soos in Matt 28:19-20 te gehoorsaam die evangelie te verkondig en siele vir God tewen.
- Om as aksie lede altyd gereed te wees om as altaarwerkers te dien.
- Om as aksie-lede`n entoesiastiese verhouding ondermekaar te skep wat God se werk met vreugde verrig.
Missie:
- Om deurmiddel van die luk 10:1 aksie elke moontlike persoon sorgvuldig op tevolg, tebedien en by die gemeente in teskakel.
- Om elke nuwepersoonte help en te lei om die nuwelidmaatklas by tewoon.
- Om elke nuwepersoonte help om by `n selgroep in teskakel.
Aksielid - Persoonlik
- Om in jou persoonlike lewe `n gesonde en intieme verhouding met God te beoefen.
- Om `n student van die woord te wees en gedurig bybelse navorsing oor besoekgevalle doen.
Aksielid - Altaarwerk
- Om by elke diens gereed te wees vir bedieningswerk voor in die kerk of in die bidkamer.
- Om elke individu kort en kragtig te bedien.
- Om elke individu se detail te neem en `n opvolgbesoek te vestig.
Aksielid - Opvolg
- Om elke Dinsdagaand beskikbaar te wees om nuwe kontakte op te volg.
- Om profesioneel by kontakte die naam van die Here uit te dra.
- Om by elke besoek gefokus te bly op die rede van besoek en mense daarvolgens te bedien.
- Om te poog dat jou besoek nie lank en uitgerek is nie, maar eerder tot die punt.
- Om nie by mense se probleme emosioneel betrokke te raak nieersoonlik
Terugvoering
- Om van elke besoek teruvoering te verskaf
- Om deur middel van terugvoering weer opvolgbesoeke te reel
Nuwe Lidmate inskakeling
- Nuwe Lidmate Klas Registrasie
- Nuwe Lidmate woordskool, Bekeering, Heilige Gees Vervulling, doop van die Gelowige
Gemeente betrokkenheid
- Selgroepe
- Om toe te sien dat elke nuwe Lidmaat sover moontlik by `n selgroep inskakel.
- Bedienings geleenthede
- Om toe te sien dat elke nuwe lidmaat verstaan dat daar vir hulle bedieningsgeleenthede is.