Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.
Lewensgroepe en Spanleiers
Lewensgroepe
Die ouderdomsgroep 30-60 is baie divers, en bestaan uit mense in verskillende lewensfases. Een van die maniere waarop ons hierdie groep bedien is deur lewensgroepe. Lewensgroepe is kleiner groepe wat weekliks, of selfs twee-weekliks ontmoet. Van hierdie groepe ontmoet by huise, in verskillende woonbuurtes, en van die groepe ontmoet Woensdagaande 19:00-20:00 by die kerk. Ons het ook belangegroepe soos bv. ‘n hardloopgroep, en bergfietsgroep. Ons glo werklik dat die lewe beter saam is, en wil ‘n gemeente wees wat nie net in rye ontmoet nie, maar ook in sirkels. Indien jy by ‘n groep wil inskakel, kontak gerus vir Hilda by Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk..
Lewensgroepleiers
Nols Fuchs
Morgensterhoogte
Sidney Moss
Seniors
Renso & Jeanne de Jager
Divorce Care
Naomi Moss
Seniors
Riana Lennox
Rockids
André Wilken
Grief Share
Marco vd Merwe
Rock Worship
Werner J.v. Rensburg
Lewensgroep
Adri van Zyl
Refuel – Young Adults
Anesha Hurn
30+ Group
Kontak Ons
T: 021 981 0200 E: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.
Rots Kantoor: Maandag - Vrydag 08:00 - 13:00
Bank Besonderhede
Rotsgemeente ABSA Brackenfell Rek. nr. 01000 541 261 Takkode 632005