Opwindende Lewensgroep
Rotsgemeente het verskillende Lewensgroepe.
Een so ‘n opwindende groep is vir almal wat bergfiets ry. Jacques Snyman is die koördineerder. Vir meer inligting oor die Rotsgemeente Lewensgroepe kontak gerus Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.