Rots Gemeente Relevant Inspirerend

Rock of Ages

Rock of Ages - Senior BedieningWat ‘n gesellige tyd het ons senior-burgers nie by die vrugtefees gehad nie!
Dit was wonderlik vir ons ouer men-se om onder mekaar te kon kuier en die liefde van Jesus onder ons te kon ervaar.
Uit ons harte uit bedank ons elkeen wat ‘n bydrae tot die oggend gemaak het en wat kom hand bysit het met die voorbereiding. Almal het dit terdeë geniet.
Ons het nog baie wat ons vir julle beplan hierdie jaar, so hou die bulle-tin dop vir die volgende aktiwiteit!
Onthou om vir mekaar te bid en mekaar by te staan! Wees verseker dat ons gereeld vir julle intree.
Groete
Past. Eddie


2015-02-25 10.06.28
rocksolid-rock-of-ages-01
rocksolid-rock-of-ages-02
rocksolid-rock-of-ages-03
rocksolid-rock-of-ages-04
rocksolid-rock-of-ages-05
rocksolid-rock-of-ages-06
rocksolid-rock-of-ages-07
rocksolid-rock-of-ages-08


Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Nuusbrief

Podcast

Luister na Rotsgemeente Podcasts

Vinnige Skakels

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.