fbpx
Rots Gemeente Relevant Inspirerend

Hoe raak ek betrokke?

Rockids word gelei deur 'n span van vrywilligers wie se passie is JESUS en KINDERS!!

Elke Sondag is hulle daar om tyd met die kinders te spandeer. Ons doel is om 'n program aan te bied wat interaktief,  BAIE FUN en spesifiek gefokus is op kinders.

Wat word van U verwag?

  • U kan deelneem as 'n assistent of as 'n fasiliteerder tydens die klassies. U naam sal op 'n rooster gesit word waar u sal deel wees van 'n span elke 2de of 3de week.
  • Die lessies en al die benodighede vir die les word vir jou gegee en die beplanning van die lesse is reeds stap vir stap uitgewerk

Kom en woon ons ROCKIDS byeenkoms by, sien wat ons doen, en raak betrokke!

Kontak ons by die Rots Gemeente kantoor of stuur 'n epos na Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Nuusbrief

Podcast

Luister na Rotsgemeente Podcasts

Vinnige Skakels

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.