fbpx
Rots Gemeente Relevant Inspirerend

ODOS

Vir ons Graad 1 - 6 kinders volg ons die ODOS Bybelskool Program. Dit is 'n opwindende leerprogram wat graadgewys ingedeel is om u kind 'n grondige kennis van die bybel te gee.  

Besoek gerus die volgende webtuiste vir meer inligting rondom die ODOS Bybelskool program en kyk die onderstaande video:


Hoe skryf ek my kind in by Rockids?

Jy hoef nie 'n lidmaat te wees by ons gemeente vir jou kind om deel te wees van Rockids nie. Julle is welom om te kom besoek.  As jy jou kind wil inskryf vir die program vra ons dat julle 'n inskrywings form sal invul.

Die inskrywings vorms is beskikbaar by die kerkkantoor, by die Rockids op Sondae of u kan dit HIER aflaai.

Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Nuusbrief

Podcast

Luister na Rotsgemeente Podcasts

Vinnige Skakels

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.