Rots Gemeente Relevant Inspirerend

Paulus het die volgende vir Timoteus gesê toe hy ‘n jongman was:

"Moenie dat enige iemand minder van jou dink omdat jy jonk is nie. Wees 'n voorbeeld vir alle gelowiges deur wat jy leer, in die manier waarop jy lewe, in jou liefde, jou geloof en jou integriteit." 1 Tim 4:12

Die Young Adults (jong volwassenes tussen 20 - 30 jaar) is die plek waar jongmense vriende vind, verhoudings versterk en God ontdek. Hierdie is een van die wonder-likste tye van jou lewe. Kom en geniet dit saam met ander!

Woensdae-aande: Selgroepe in die koffiekroeg om 19:00. Julle is baie welkom om in te skakel!


 


 

rocksolid-xplore-01
rocksolid-xplore-02
rocksolid-xplore-03
rocksolid-xplore-04
rocksolid-xplore-05
rocksolid-xplore-06
rocksolid-xplore-07
rocksolid-xplore-08
rocksolid-xplore-09
rocksolid-xplore-10


 

Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Nuusbrief

Podcast

Luister na Rotsgemeente Podcasts

Vinnige Skakels

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.