fbpx
Rots Gemeente Relevant Inspirerend

REFUEL – Young Adults

As jy ‘n jong ongetroude volwassenge is tussen die ouderdomme van 18 en 30 nooi ons jou graag uit na ReFeul (Young adults ministry). ReFeul is ‘n groep jongmense wat bymekaar kom met die doel om te ontspan, gesellig te wees, mekaar aan te moeding en saam te groei in Jesus Christus deur Woordstudie en gebed. Ons hart is dat jong volwassenses van die gemeenskap doelgerig sal lewe, toegewyd aan God en Sy liggaam – die kerk.

Ons ontmoet Woensdae om 19:00 by Rotsgemeente, met die uitsondering van coffee shops, staproetes, mini gholf, braais, “movie nights” en vele ander avonture.

Vir enige verdere navrae of inligting, kontak gerus ons leiers by:

Jacques van der Merwe
072 906 6333
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Adri van Zyl
079 561 4831
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Nuusbrief

Podcast

Luister na Rotsgemeente Podcasts

Vinnige Skakels

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.