Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.
E V E N T S
Dameskamp 2026 - Save the date!
10-12 April @ Rocklands, Simonstad
Dames, ons wil julle aanmoedig om nou al te bespreek. Plekke is beperk. Jy kan gerus ook al maandeliks begin afbetaal. Kostes sal seker R1 000+ wees. Die kamp is by Rocklands in Simonstad met 'n asemrowende uitsig oor die see en berg. Vier dames per kamer met netjiese badkamergeriewe.