Rots Gemeente Relevant Inspirerend

 





 

Bybelgenootskap
'n Bybel vir elkeen – nie net vir diegene wat kan lees en wat 'n Bybel kan bekostig nie. Die Bybelgenootskap se taak is om die Bybel bekostigbaar en toeganklik aan alle Suid-Afrikaners beskikbaar te stel. Dit word gedoen deur 'n uitgebreide publikasieprogram wat vertaling, produksie en verspreiding insluit en dit alles word deur fondsinsameling moontlik gemaak.

 

Africa Missions
Ron and Rina Kinnear. Africa Missions in spreading the Gospel of Jesus Christ in southern Africa and beyond. The heart of the ministry is to evangelize by training local pastors in the Bible, and empowering them with the fire of the Holy Spirit.

 

Judea Harvest 

Judea harvest
It is the mission of Judea Harvest to mobilize, equip and to provide resources for God’s labourers to complete the Great Commission. Tents are an extremely cost effective and mobile way to penetrate the previously disadvantaged areas and positively impact the lives of the African people. To date Judea Harvest has deployed 2500 gospel marquee tents.



Geopende Deure
Geopende Deure strewe om die Liggaam van Christus, in vervolgde,te versterk en toe te rus. Ons doen dit omdat ons glo dat as een lid ly, ly al die lede saam (1 Kor. 12:26), alle deure is oop en God maak dit moontlik vir Sy Liggaam om die hele wêreld in te gaan en die evangelie te verkondig

 

Bridges for Peace

Bridges for Peace
Christians supporting Israel and building relationships between Christians and Jews in Israel and around the world. Founded in 1976, Bridges for Peace seeks to be a ministry of hope and reconciliation. Through programs both in Israel and worldwide, we are giving Christians the opportunity to actively express their biblical responsibility before God to be faithful to Israel and the Jewish community.

Marketplace Ministry

Marketplace ministry typically refers to evangelism of other Christian that are targeted towards the secular workplace, as opposed to homes, churches, or specialized venue.
The term "Marketplace Ministry" does include 'evangelism' however it is much broader than that. It speaks to the fact that any Christian can fulfil their desire to serve God in the workplace.

Rotsgemeente Broodjieprojek
Hierdie projek is al vir meer as 5 jaar voltyds aan die gang en is betrokke by 4 skole in die Kraaifontein area waar ons hulle weekliks van broodjies voorsien. Ons bedien ook dagloonwerkers op die straat. Ons gebruik dit as 'n middel om ons voet in die deur te kry sodat ons die evangelie van Jesus Christus met die kinders kan deel.

Bank Besonderhede

Rotsgemeente
ABSA Brackenfell
Rek. nr. 01000 541 261
Takkode 632005

Nuusbrief

Podcast

Luister na Rotsgemeente Podcasts

Vinnige Skakels

Kopiereg © 2017 | www.rocksolid.org.za. Alle regte voorbehou.
Tel: (021) 981 0200 | Faks:(021) 982 2502 | Fisiese Adres: Leliestraat 25, Proteahoogte, Brackenfell | Posbus 25, Brackenfell 7651
Webwerf bestuur deur IT Giant Web.