fbpx
Skip to main content
Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.

Rots Restore

DIVORCE CARE

Wat is dit?

Divorce Care is 'n weeklikse ondersteuningsgroep wat Bybelse beginsels bevat vir genesing van 'n gebroke huwelik.

Meer oor die kursus

Ons bied 'n 15-week kursus aan onderskeidelik vir volwassenes, tieners en kinders. Die kostes belook R350 per persoon.

Vir meer inligting, kontak Renso by 0828175382 of Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

GRIEF SHARE

Wat is dit?

Grief Share is 'n weeklikse ondersteuningsgroep vir elkeen wat deur trauma geraak is en/of 'n geliefde aan die dood afgestaan het. Ons stap saam met jou 'n pad van herstel en hoop vir die toekoms.

Meer oor die kursus

Hierdie is 'n 15-week kursus. Die koste beloop R350 per persoon.

Vir meer inligting, kontak vir Werner by 0763924119 of Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.

GROEPLEIERS

Nols Fuchs

Wolkegroep

Renso & Jeanne de Jager

Divorce Care

Werner & Alda J.v. Rensburg

Grief Share

Indien jy jouself in 'n situasie bevind waar jy hulp nodig het met berading of 'n ondersteuningsgroep wil bywoon, kontak ons gerus by 021 981 0200 of Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk.