Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.
Rotsdames
Rotsdames is 'n geestelike en sosiale tuiste vir al die dames van Rotsgemeente. Daar word gereeld dameskampe, damesoggende, konferensies, keatiwiteitsoggende en sosiale byeenkomste gereël.
Vir enige navrae kontak gerus vir Hilda by die kerkkantoor: Hierdie e-posadres word teen spambots beskerm. Jy benodig JavaScript geaktiveer om dit te bekyk. of 021 981-0200.